Kubota
Só arbei Kubota op aarbeiplaas
Mike Miller en sy seun, Mark, van die Redberry-aarbeiplaas net buite George, het so ses jaar gelede half langtand gebyt aan die gedagte om die L39-trekker-laaigraaf-trugrawer (TLB) van Kubota aan te koop, want hulle het gedink hulle sal dit net af en toe kan gebruik. Iando Minnie van Carlu[...]
Sien is glo by Val Boeredag
Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons[...]
Rooiberg raak ’n oranje sukses
Sedert Rooiberg oranje begin word het, gaan dié plaas by Cradock net van krag tot krag. William Copeman sê sy vloot Kubota-trekkers het sy boerdery ’n groot hupstoot gegee, want hy kry nou meer gedoen met minder. “Die Kubota’s se brandstofverbruik is net ongelooflik,” sê hy. William het so[...]
Kubota
https://www.youtube.com/watch?v=THqibV26wbo
Fees van groot geesdrif en goeie tegnologie – NAMPO 2017
'n Nuwe rekordgetal van 78 648 besoekers het Graan SA se afgelope NAMPO Oesdag by Bothaville bygewoon. Graan SA sê: “Besoekers se positiwiteit was inspirerend en heelwat van die meer as 700 uitstallers rapporteer dat hulle goeie sake gedoen het. “Verlede jaar hierdie tyd het produsente midde-in die ergste[...]