Kubota
Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses
NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers,[...]
Oakhurst se Kubotas kry werk met lekkerkry klaar
deur Tisha Steyn Oakhurst Melkery se 380 ha groen weivelde lê tussen die Outeniekwaberge en die see. Altesaam 125 ha is onder spilpuntbesproeiing uit twee damme wat uit die berge gevoed word, terwyl die res droëland is wat met die gemiddelde reënval van 780 mm per jaar lowergroen gehou[...]
Smith Power verf SA oranje
Die kleur van vooruitgang is oranje – en Smith Power Equipment is stadig maar seker besig om Suid-Afrika oranje te verf. In 2000 het die maatskappy die verspreider van Kubota in Suid-Afrika geword en die oranje masjiene geniet nou 8% markaandeel in die tawwe trekkermark. Dit is merkwaardig, veral[...]
Kubota slaag strawwe toets op melkplaas
“Ons bied voorwaar ’n strawwe toets vir toerusting,” sê Tony Teerink, onderhoudsbestuurder van Synag-suiwelboerdery by Randvaal. Met sowat 4 000 koeie in melk in die vyf melkery in die groep, moet elke stukkie toerusting gereed wees vir ’n 24/7-toets, want dinge staan nooit stil nie. Voer moet vir al[...]
Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies
Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om[...]