Kubota

Stoere Kubota werk steeds fluks na 5 500 uur

Pure, onverdunde boerderybloed is wat in die are van Jens Teggethof, pekanneutboer van Hartswater, vloei. Hy is lief vir die buitelug, vir trekkers, vir boerdery, vir die lewe oor die algemeen en veral vir sy vloot flukse Kubota-staatmakers. “Kubota-trekkers se betroubaarheid en hulle krag-tot-gewigverhouding maak hulle perfek vir pekanneutboerdery,”[...]

By Specialist Writer|10th November 2016|Categories: Meganisasie|Tags: , |

Kies Kubota vir veelsydigheid

“Daar is mos nie ’n beter trekker nie,” sê Derick Calitz van Calitz Boerdery in die Suid-Kaap. Hy praat met groot lof van sy reeks Kubota-trekkers wat alles op die plaas doen. “Ek het van die heel kleinste tot die heel grootste,” gesels hy. Die kleintjies, dis nou die[...]

By Annemarie Bremner|5th September 2016|Categories: Meganisasie|Tags: |

Kubota se L45 maak boere se lewe makliker

‘n Staatmaker wat talle boere se taak ligter maak, is Kubota se veelsydige L39, wat volwaardige trekker, volwaardige laaigraaf en volwaardige trugrawer is. Opwindende nuus vir boere is dat die L39 nou ‘n groter, sterker boetie gekry het wat nog makliker werk, nog veelsydiger is en die boer se[...]

By Benine Ackermann|10th March 2016|Categories: Meganisasie|Tags: |
0
Go to Top