Klein-Karoo
Pekanneute wen veld in die Klein-Karoo
deur Tisha Steyn Hoewel pekanneute reeds sedert 1972 kommersieel in Suid-Afrika verbou word, word dit maar eers sedert in 2010 in die Wes-Kaap aangeplant. Anders as die ander provinsies in die land, word die Wes-Kaap nie as ՚n gebied wat pekanneute kommersieel produseer gereken nie. Volgens navorsing wat in[...]
Die volstruisbedryf in die Klein-Karoo deel 1: Oorsig oor aspekte van volstruisboerdery
deur Tisha Steyn Die wel en wee van die Klein-Karoo is sedert die middel 1800’s nou verweef met dié van die volstruis. Die bedryf het in die 1800’s rykdom na die gebied gebring. Talle ondernemings op Oudtshoorn het hulle oorsprong en voortbestaan aan die bedryf te danke. Ondanks groot[...]
Satansbos: Strenger beheer is nodig
Satansbos is familie van tamaties, aartappels en eiervrug en die blomme lyk naastenby dieselfde. ՚n Toenemende bedreiging vir gesaaides en weiding is Satansbos (Solanium elaeagnifolium, Engels: silverleaf nightshade). Satansbos het waarskynlik reeds in 1905 saam met voer uit Mexiko na Suid-Afrika gekom. Dit het sedertdien landwyd versprei waar dit[...]