K2 Saad
K2 Saad: Só moet kuilvoermielies lyk!
As jy 500 koeie wil melk van 120 hektaar af, moet jy slim te werk gaan met weiding en voerbeplanning. Coenraad de Jongh en sy vrou, Candice, boer in die Groot-Brakrivier-omgewing en hulle bestuur die proses baie fyn. “Gras gee melk,” sê Coenraad. Dit is waarom die Jerseys wat[...]
K2 Saad: Die alles-in-een saadverskaffer
K2 Saad is u een-stop saadverskaffer met ’n volledige reeks akkerbou-, weiding- en groentesaad. K2 evalueer voortdurend nuwe geneties gevorderde kultivars om aan die produsent beskikbaar te stel. Sonneblom uit Argentinië vir Suid-Afrikaanse toestande K2 Saad het vanjaar drie nuwe kultivars bekend gestel, naamlik die twee nuwe Clearfield®-basters MG305CP[...]