Klein Karoo Saad Bemarking
K2 Saad: Só moet kuilvoermielies lyk!
As jy 500 koeie wil melk van 120 hektaar af, moet jy slim te werk gaan met weiding en voerbeplanning. Coenraad de Jongh en sy vrou, Candice, boer in die Groot-Brakrivier-omgewing en hulle bestuur die proses baie fyn. “Gras gee melk,” sê Coenraad. Dit is waarom die Jerseys wat[...]