Drotsky
Video: Iets oud en iets nuut by Drotsky se NAMPO 2025 stalletjie
Dit was weer NAMPO tyd en Drotsky was opgewonde om weer met al hulle kliënte op te vang. Hierdie jaar het hulle al die masjiene saam gebring wat saak maak, van ou staatmakers soos die Stroper hamermeul en die M100 hamermeul tot die opgegradeerde P2000 menger. Hulle het ook[...]
NAMPO 2025-hoogtepunt: Drotsky se nuwe produkte beïndruk boere
Wanneer ‘n mens die naam Drotsky hoor, dink jy onmiddellik aan robuuste, betroubare verwerkingstoerusting wat al vir dekades op Suid-Afrikaanse plase hulle staal wys. By vanjaar se NAMPO het Drotsky se hamermeul-modelle en voermengers weer bewys: Drotsky se tegnologie is wel gewortel in tradisie, maar dit beweeg vorentoe saam[...]
Die beste koppie koffie by NAMPO is die een saam Drotsky
Al die beste idees word oor ‘n koppie koffie bespreek, sê die mense wat weet. Drotsky se mense weet hulle dat klante se terugvoer goud werd is en daarom nooi hulle ou, nuwe en sommer toekomstige klante uit om by hulle NAMPO-stalletjie ‘n draai te kom maak. Van die[...]
VIDEO: The Drotsky T2 hammer mill
The Drotsky T2 Hammer Mill is a compact yet powerful milling solution designed for small- to medium-scale grain and feed processing. It offers efficient performance with a sturdy build, ensuring durability and reliability. The T2 mill is easy to operate and maintain, making it an excellent choice for farmers[...]
VIDEO: Drotsky’s S8 Mill in action
The Drotsky S8 Hammer Mill is a robust and efficient milling solution designed for high-capacity grain and feed processing. With its durable construction and reliable performance, the S8 mill ensures consistent output, making it ideal for agricultural and industrial applications. It features a powerful motor, an easy-to-use design, and[...]