CLAAS

NAMPO-nuus: Van saad tot stroop

In ons staptog deur NAMPO loer ons vervolgens by Klein Karoo Saadbemarking in, bewerk die grond saam met Agri Afrika en stroop met CLAAS.K2AgriRudi Kuschke en Willem Engelbrecht van Klein Karoo Saadbemarking sê hulle is goed geposisioneer om enige uitdagings van die natuur die hoof te bied, omdat hulle[...]

By Benine Ackermann|25th May 2016|Categories: News|Tags: , , , |

CLAAS groei oor goeie diens

“CLAAS het nuut hier ingekom en hulle doen dinge net anders. Hulle buig agteroor om ‘n ou tegemoet te kom en uiteindelik gaan dit oor dienslewering,” gesels Japie Bornman van Bultfontein in die Vrystaat. Hy is een van die groep boere wat op ‘n spoggerige geleentheid in die CLAAS-handelaar[...]

By Benine Ackermann|9th March 2016|Categories: Crop production|Tags: |

CLAAS span nuwighede in om die boer te dien

Geesdriftige en kundige spesialiste met ‘n grondige begrip van die boer se behoeftes werk onvermoeid by CLAASom die boer immer nuttiger en lonender tegnologie te bied. Verlede maand het ons by CLAAS se hoofkantoor in Harsewinkel gaan kuier. Hierdie maand delf ons dieper in die opwindende wêreld van CLAAS-tegnologie en die erkenning wat hulle by AgriTechnica 2015[...]

By Benine Ackermann|8th February 2016|Categories: Mechanisation, Tractors|Tags: |

Namponuus: Claas gee groot treë

Claas het ‘n indrukwekkende buiging met sy eie uitstalling in die nuwe uitgebreide deel van Nampo gemaak. Claas word nou deur die Kempston-groep versprei, maar boere kan gerus wees dat baie van die handelaars wat vroeër Claas-produkte versprei het, sal aanhou om dit te doen.

By Specialist Writer|19th May 2014|Categories: Tractors|Tags: , , |
0
Go to Top