Case IH
Bederf jouself: besoek CASE IH by NAMPO 2024
CASE IH het opwindende implemente om bekend te stel en te deel by NAMPO 2024. Maak seker om die CASE stalletjie te besoek om die mooiste, sterkste en beste implemente te sien. Moet dit nie misloop nie! https://youtu.be/7U9YEyLTlSU Vir meer inligting, besoek www.caseih.com.
Case IH het alles wat jy nodig het vir hooimaak gebring na die Balfour Hooidag 2024
Andre Oldewagen, hoof van taktiese bemarking en produk portfolio by Case IH en NMI, verskaf 'n oorsig van die reeks produkte wat die handelsnaam na Balfour Hooidag bring. Elke jaar is 'n bietjie beter volgens die Case IH-span. E hierdie jaar het die splinternuwe Optum 300 trekker ook kom[...]
Getooi in rooi! | CASE IH
Daniel Dames, produkspesialis by CASE IH, gesels oor die implemente wat hulle hierdie jaar by Balfour Hooidag uitgestal het. Eerste is die bekende RB455 veranderlike kamer baler wat verlede jaar die Balerresies gewen het. Hierdie baler is toegerus met 'n 2,3 m "pick-up". In die baalkamer is daar vier[...]
Bale vir ‘n vale by Balfour Hooidag! | CASE IH
Dale Bierman, verkoopsbestuurder by CASE IH, vertel meer oor die mooi, rooi implemente wat hulle by Balfour Hooidag uitgestal het. Hulle poog om vir elke boer die regte implement te kan aanbied. Die trekkers wat hulle beskikbaar het wissel van klein na groot. Die nuwe Optum 300 het veral[...]
CASE IH verf Balfour Hooidag 2024 rooi
Die koue en bewolkte weer het boere beslis nie afgeskrik van vanjaar se Balfour Hooidag nie. Boere en belangstellendes het weer vanjaar op Gert Kriek, voorsitter van Balfour Hooidag, se plaas bymekaargekom om die nuutste hooitoerusting en landbouwerktuie in aksie te sien. Verskeie groot vervaardigers het weer die kans[...]