Balfour Hooidag 2024
Case IH het alles wat jy nodig het vir hooimaak gebring na die Balfour Hooidag 2024
Andre Oldewagen, hoof van taktiese bemarking en produk portfolio by Case IH en NMI, verskaf 'n oorsig van die reeks produkte wat die handelsnaam na Balfour Hooidag bring. Elke jaar is 'n bietjie beter volgens die Case IH-span. E hierdie jaar het die splinternuwe Optum 300 trekker ook kom[...]
Balfour Hooidag 2024: ’n Mooi dag vol hooi
Te veel hooi op jou vurk is nie goed nie, maar by Balfour Hooidag beteken méér hooi méér opwinding! Die Balfour Hooidag is ’n dag wat boere lank vooruit reeds in hulle dagboeke aanteken. By hierdie geleentheid kry verskillende vervaardigers die geleentheid om al hulle hooimaaktoerusting te demonstreer. Boere[...]