Case IH het alles wat jy nodig het vir hooimaak gebring na die Balfour Hooidag 2024

2
Andre Oldewagen, hoof van taktiese bemarking en produk portfolio by Case IH en NMI, verskaf ‘n oorsig van die reeks produkte wat die handelsnaam na Balfour Hooidag bring.
Elke jaar is ‘n bietjie beter volgens die Case IH-span. E hierdie jaar het die splinternuwe Optum 300 trekker ook kom wys wat in hom steek.
Of dit reën, hael, sonskyn of droogte is. Case IH, Agrimech SA en NMI belowe om goeie diens aan die boer te lewer en ‘n lang pad saam te loop.
Vir meer inligting, besoek https://www.caseih.com/en-za/southafrica.