bonnox
Bonnox video
https://www.youtube.com/watch?v=Vi9hcnNqYzA&t=18s
Efficient fencing that lasts:
With Bonnox, you score between the posts! Bonnox is well renowned for their quality and fully galvanised fencing. Already, many farmers are aware of Bonnox’s range of fine products: The “Money Saver”, “Close Mesh”, “Kombi Fence”, “Square Mesh”, “Multi Fence” and “Flexi Fence” were all meticulously designed to provide[...]
Doeltreffende heinings wat hou: BONNOX verskaf net wat jy nodig het, blitsvinnig
Met BONNOX druk jy ’n drie tussen die pale! Die naam BONNOX is sinoniem met top gehalte, volversinkte heinings wat reeds sedert 1962 vertroue en respek inboesem. Elke boer is reeds bewus van BONNOX se puik produkte: Die Money Saver-, Close Mesh-, Kombi Fence-, Square Mesh-, Multi Fence- en[...]
Veilige hande stuur Bonnox op sy tweede skof
Afrika bied tallose geleenthede, en die moontlikhede om die landboumark te ontwikkel is onbeperk. Daarom kom vele mense met geesdrif en volharding na hierdie kontinent om hulle lewensideale te verwerklik en om ’n bydrae tot die verbetering van talle boere se lewens te lewer. Volker Harmen Schadewaldt en sy[...]
Bonnox werk in enige toepassing
Daar is nie ’n omheiningsuitdaging waarvan Bonnox nie korte mette maak nie. Bonnox-heinings kan van die kleinste kleinvee tot die weerbarstigste wildsoort op ’n plaas presies op die plek hou waar ’n boer hulle wil hê. Twee van ProAgri se skrywers het die maand by drie boere gaan kuier[...]