Port-a-pen
Bonnox werk in enige toepassing
Daar is nie ’n omheiningsuitdaging waarvan Bonnox nie korte mette maak nie. Bonnox-heinings kan van die kleinste kleinvee tot die weerbarstigste wildsoort op ’n plaas presies op die plek hou waar ’n boer hulle wil hê. Twee van ProAgri se skrywers het die maand by drie boere gaan kuier[...]