bonnox

Span vir die toekoms: Bonnox maak die pad na groei oop

Ons het op die oomblik 500 ooie met 300 lammers, maar ons wil uitbrei na ’n duisend ooie,” sê Phamy van Vuuren, voorloper van die vrouespan skaapboere op die plaas, Onrust, naby Christiana. Phamy, haar skoondogter, Monique van Vuuren, en dogter, Jacqueline Botes, het groot planne om die skaapkomponent[...]

By Annemarie Bremner|21st November 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , |

Met Bonnox span jy maklik

“Dit is spotmaklik om Bonnox te span; dit het ek so drie jaar gelede vir die eerste keer in ProAgri gesien,” vertel Floris Venter van Bloemfontein. Hy het nou al so 300 hektaar toegespan vir ’n wildskamp. Dit is 8 km heining. Floris sê dit is nou nie so[...]

By Annemarie Bremner|22nd September 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: |
0
Go to Top