Bonnox fence

Span vir die toekoms: Bonnox maak die pad na groei oop

Ons het op die oomblik 500 ooie met 300 lammers, maar ons wil uitbrei na ’n duisend ooie,” sê Phamy van Vuuren, voorloper van die vrouespan skaapboere op die plaas, Onrust, naby Christiana. Phamy, haar skoondogter, Monique van Vuuren, en dogter, Jacqueline Botes, het groot planne om die skaapkomponent[...]

By Annemarie Bremner|21st November 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , |
Go to Top