bonnox
Bonnox is op Ontbytsake
Bonnox verskyn eerskomende Saterdag, die 3de Maart 2018 tussen 07:30 en 9:00 op Ontbytsake, KykNET, DStv Kanaal 144. Die episode word ook herhaal op Sondag 4 Maart 2018 tussen 7:30 en 9:00 en ook op Dinsdag, 6 Maart 2018 en Donderdag 8 Maart 2018, tussen 13:00 en 14:30. Op[...]
Veelsydige Bonnox werk ook vir groente
Oor boerevernuf kan boeke vol geskryf word. Een van die gawes eie aan die gees van die plaas, is die talent om ’n gebruiksitem met sukses op verskillende maniere aan te wend – selfs vir take waarvoor dit nie gemaak is nie. Die ware spreekwoord van “’n boer maak[...]
Beskerm jou beeste met ’n Bonnox-fort
Diefstal op plase is ’n groot kopseer en dit noop boere om deesdae ’n aardige persentasie van hulle begroting aan sekerheid toe te wys. Johan Engelbrecht is ’n boer wat ’n verbete stryd teen vee- en ander diefstal op sy plaas voer. Hy boer tussen Fochville en Vereeniging en[...]
Protect your precious possessions with Bonnox
One’s possessions are important to you because building up and amassing something in life is hard work. When your possessions are also the source of your income, only the best protection is good enough. At El Shaddai Stables just outside Carletonville in South Africa, André van Zyl made sure[...]
Beskerm jou kosbare besittings met Bonnox
‘n Mens se besittings is vir jou belangrik, want jy werk immers hard daaraan om iets op te bou in jou lewe. Wanneer jou besittings ook die bron van jou inkomste is, is net die beste beskerming goed genoeg. By El Shaddai Stables net buite Carletonville het André van[...]