Agrilag
Dom Boer se (flou) lag vir die dag:
‘n Mondvol tande ‘n Krokodil stap by die tandarts se spreekkamer in en die ontvangsdame sê: “Hallo Krokodil. Waarmee kan ons help? Weet jy wat sê die krokodil toe? Niks. Krokodille kan nie praat nie.
Dom Boer se lag vir die dag:
(Vandag se lag vir die dag kom van liewe oom Errol Matodes.) • The recession has hit everybody really hard: • CEO's are now playing miniature golf. • The Guptas laid off 25 parliamentarians. • I met a Mormon with only one wife. • If the bank returns your[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Op die keper beskou Wat is die verskil tussen ‘n rower en ‘n vrou? – ‘n Rower wil jou geld of jou lewe vat; ‘n vrou soek jou geld én jou lewe.
Dom Boer se lag vir die dag:
Red nou ‘n volk... Hens Opper: “Ek was ‘n dag lank by NAMPO en dit het my oortuig die boere sal nooit kan saamstaan nie want hulle kan nie eers oor die geringste dingetjie eenstemmigheid bereik nie. Ek het elke boer wat verbyloop gevra hoe laat is dit en[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Twee middeljarige dames gesels: Tante Rimpels: “Jou man is mos ‘n argeoloog. Is dit nie vervelig om met ‘n argeoloog getroud te wees nie?” Tante Plooie: “Nee, inteendeel – hoe ouer ek word, hoe interessanter vind hy my.