Categories: GrappePublished On: 6th July 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
56 words

Red nou ‘n volk…

Hens Opper: “Ek was ‘n dag lank by NAMPO en dit het my oortuig die boere sal nooit kan saamstaan nie want hulle kan nie eers oor die geringste dingetjie eenstemmigheid bereik nie. Ek het elke boer wat verbyloop gevra hoe laat is dit en elkeen het my ‘n ander antwoord gegee.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 29th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
21 words

Klink regverdig

Gawie: “Jy wil mos altyd jou sin hê.”

Dawie: “Nou ja, as dit myne is, gee dit dan vir my.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top