Categories: GrappePublished On: 9th July 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
31 words

16

Op die keper beskou

Wat is die verskil tussen ‘n rower en ‘n vrou?

– ‘n Rower wil jou geld of jou lewe vat; ‘n vrou soek jou geld én jou lewe.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 29th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
79 words

16

Deesdae heel moontlik…

Advokaat aan getuie: “Is dit waar dat jy R100 000 ontvang het om hierdie saak te bekook?”

Die getuie antwoord nie en staar net voor hom uit.

Advokaat: “Ek vra weer: Is dit waar dat jy R100 000 ontvang het om hierdie saak te bekook?”

Die getuie staar steeds swyend voor hom uit.

Regter: “Sal die getuie asseblief die advokaat se vraag beantwoord.”

Beskuldigde: “Wie, ek? O, ekskuus tog U Edele, ek het gedink hy praat met jou.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top