Categories: GrappePublished On: 12th July 2018

Dom Boer se (flou) lag vir die dag:

By 0 min read
35 words

images (9)

‘n Mondvol tande

‘n Krokodil stap by die tandarts se spreekkamer in en die ontvangsdame sê: “Hallo Krokodil. Waarmee kan ons help?

Weet jy wat sê die krokodil toe?

Niks. Krokodille kan nie praat nie.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0