Categories: Landboukalender, OktoberPublished On: 13th January 2023

Robertson lente skou 3-7 Oktober 2023

By 0 min read
43 words

Screenshot 2023-01-13 112841

Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen by 023 626 2512 of per e-pos by robertsonskou@barvallei.co.za, vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0