Heidelberg Landbouskou 8-11 Februarie 2023

308831084_468806858617865_467890955419967962_n
Heidelberg se jaarlikse skou verteenwoordig verskillende kategorieë van landbou, sowel as besighede en die gemeenskap van binne en buite die dorp. Kontak Sarah Koch by 082 725 4091 of per e-pos sarahs.val@gmail.com, vir meer inligting.