Categories: GrappePublished On: 17th August 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
20 words

Dat-View

Flink vooruitgang

Dom Boer het toe vandag sy ou karretjie se waarde verdubbel. Hy het die tenk vol petrol gemaak.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 4th April 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
27 words

Dat-View

Kry vir jou

Heinie: “Dink jy jy sal met ‘n man soos ek kan trou?”

Verstandige nooi: “Ja, solank hy net nie te veel soos jy is nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top