Dom Boer se lag vir die dag:
Welberese onbelesene
Hennie: “Wel Heinie, as jy so baie in die wêreld gereis het soos jy vertel, moet jy seker alles van Aardrykskunde af weet.”
Heinie: “Nee tog nie – dit is nou een van die min plekke wat ek nog nooit besoek het nie.”