Dom Boer se lag vir die dag:

Dat-View
Vas, maar vry
Verkeerskonstabel Seeka Braaib keer ‘n man in ‘n gehawende motorkarrietjie voor.
Seeka Braaib: “Hierdie hoop skroot waarmee jy ry val uitmekaar uit. Ek sal dit onder geen omstandighede ‘n motorkar kan noem nie.”
Man: “Dit is baie gaaf, want ek het nie ‘n rybewys nie. Nou sal jy my nie kan aankla dat ek ‘n motorkar sonder rybewys bestuur het nie.”