Categories: JokesPublished On: 14th February 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 1 min read
147 words

funny-animal-scary-face-hd-wallpaper_5120x3200

Wie nie soek nie sal vind

‘n Man en sy vrou besoek ‘n groot winkel en in die winkel raak die vrou net weg. Die man soek haar oral, maar kan haar glad nie kry nie.

Oplaas kry hy ‘n plan. Hy loop ‘n pragtige jong nooi by en sê: “Verskoon my Juffrou, maar my vrou het hier iewers weggeraak en ek kan haar glad nie opspoor nie. Sal jy my asseblief help?”

Pragtige jong nooi: “Wil u hê ek moet u help om u vrou te soek?”

Man: “Nee, staan maar net so ‘n rukkie met my en gesels.”

Pragtige jong nooi: “Maar wat sal dit tog help?”

Man: “Wel, ek weet self nie hoe dit werk nie, maar dit gebeur soos klokslag: Elke keer as ek iewers met ‘n pragtige jong nooi soos jy aan die gesels raak, duik my vrou van iewers af op.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: GrappePublished On: 14th February 2018

Go to Top