Categories: GrappePublished On: 2nd July 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
82 words

hqdefault

Takt

Orige Heinie verpes ‘n pragtige, verstandige nooi by ‘n partytjie.

Orige Heinie: “Ek neem aan jy ontvang meer uitnodigings as wat jy kan aanneem?”

Pragtige, verstandige nooi: “Ek werk baie hard sodat ek nie eintlik dikwels kan uitgaan nie, maar as ‘n man my uitvra en ek wil nie met hom uitgaan nie, vertel ek hom net ek bly in Brakpan.”

Orige Heinie: “Hahahahaha! Dít is nou ‘n oorspronklike plan. Maar waar woon jy werklik?”

Pragtige, verstandige nooi: “In Brakpan.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 23rd March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
41 words

hqdefault

Letterlik

Dikwels help ‘n vrou haar man getrou tot op die heel boonste sport van die leer… en laat hom dan daar staan en wag terwyl sy wonder of sy nie die prent teen die oorkantste muur moes laat ophang het nie.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top