Dom Boer se lag vir die dag:
Kan wees
Is die storie waar wat hulle my vertel dat ‘n skaap so wankelrig loop omdat hy lank lam gewees het?
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Luister mooi
Sannie: “My man se loopbaan lê in puin.”
Hannie: “O, ek is baie jammer om dit te hoor.”
Sannie: “Niks om oor jammer te wees nie. Hy is ‘n argeoloog