Categories: GrappePublished On: 25th June 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
39 words

123

Die skrif is aan die…

Die grillerige gesprek gaan oor geeste-oproepery en spiritualisme.

Dawie: “My broer is mos ‘n medium.”

Gawie: “Ek het dit nooit vermoed nie. Waar kom jy daaraan?”

Dawie: “Dit staan op sy onderbroek se rek.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 22nd March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
49 words

123

Gawietjie kom by die huis na ‘n uitstappie saam met sy pa.

Ma: “En toe Gawietjie, was dit vir jou lekker by die dieretuin?”

Gawietjie: “Ja Ma, dit was baie lekker. En pappa het dit net so geniet, veral toe een van die diere twintig teen een gewen het.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top