Dom Boer se lag vir die dag:

laughing-animals
Dit verklaar alles
Heinie aan sy seuntjie: “Hou tog op my so te pes met jou ewige vrae. Jy het vanmôre al meer as honderd vrae gevra. Wat dink jy sou gebeur het as ek my pa soveel vrae gevra het toe ek ‘n kind was?”
Klein Heinie: “Wel, dan sou Pa seker genoeg geleer het om party van my vrae te kan beantwoord.”