Categories: GrappePublished On: 11th April 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
47 words

laughing-animals

Uit die mond van die suigeling

Ouma Ydel besluit sy wil ook byderwets wees en laat haar hare heel kort knip.

Kleinseun: “Ouma lyk nou glad nie meer soos ‘n ou vrou nie.”

Ouma Ydel: “Dankie Kleinseun. Soos wat lyk ek nou?”

Kleinseun: “Soos ‘n ou man.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 12th February 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
32 words

laughing-animals

Gewoonte

Die ander middag het ek mos saam met Garry Kasparof geëet en daar was ‘n blokkiestafeldoek op die tafel. Dit het hom twee uur gevat om die sout aan te gee.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top