Categories: GrappePublished On: 11th April 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
39 words

1280×720-Cw-

Uitmuntende gehalte

Heinie kry ‘n verkyker present.

Later vertel hy: “Hierdie verkyker is nog beter as wat die advertensie sê: Op hom staan 20x vergroot. Wel, ek kyk nou al vir die 21ste maal en hy vergroot nog steeds.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 11th February 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
29 words

1280×720-Cw-

Moderne maniere

Kwaai man in winkelsamedromming: “Kyk wat jy doen, man! Aan wie dink jy staan jy so en stamp?”

Ander ou: “Nee, ek weet nie. Wat is jou naam?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top