Meganisasie Videos
VIDEO: Doeltreffende voerberging begin met die regte toerusting
Die Agri Afrika Silo Bagger maak dit maklik om voer veilig en doeltreffend in silosakke te berg, sodat kwaliteit behoue bly en verliese tot die minimum beperk word. Ontwerp vir betroubare werkverrigting en maksimum produktiwiteit. 'n Oplossing waarop boere kan staatmaak, seisoen ná seisoen. Kyk hoe die Agri Afrika[...]
VIDEO: Grondbewerking wat die verskil maak
Die Agri Afrika Legend Cross Till is ontwerp om grondvoorbereiding vinniger, doeltreffender en meer eenvormig te maak. Met 'n robuuste ontwerp en betroubare werkverrigting help hierdie implement boere om die ideale saadbed vir die volgende seisoen te skep. Kyk hoe die Legend Cross Till werk en ontdek waarom al[...]
VIDEO: New Holland se CR10 is ‘n bielie van ‘n stroper
Die CR10 van New Holland is ongeëwenaard – die 24 duim-rotors in ’n wyer en langer dorskompartement, voer ’n 16 000 liter-graantenk en laai die oes teen ’n vinnige 210 liter/sek af. Die Twin Clean™-skoonmaakskoen bevat twee skoonmaakstelsels wat gelyktydig loop, met twee boonste en twee onderste siwwe, twee[...]
VIDEO: TATU grondbewerkingsmasjiene
Wanneer dit by die bewerking van jou lande kom, bied Valtrac ook TATU se vierskaar- tot tienskaar-omslagploeg. Hulle kan ook diste in groottes van 24 duim (61 cm) tot 42 duim (107 cm) voorsien. Kyk die video vir meer. https://youtu.be/wLTifpKkTkM
VIDEO: Dit is ’n plesier met Pöttinger
Valtrac bied ook Pöttinger-hoëspoeddiste wat in groottes van 12 meter beskikbaar is. Die diste kom ook met verskeie opsies op die rollers, soos die Packer-roller wat die grond liggies vasdruk om goeie saad-tot-grond-kontak te verseker, of die Econo-roller wat ’n ligter en meer ekonomiese weergawe is. Die Econo-roller werk[...]