Voerproduksie en -hantering

Slim skaapboere gebruik Rumax se pilmasjiene

‘n Dorperooi is nie dom nie. As jy haar gemaalde rantsoen vir haar uitstrooi, gaan sy al die lekker, geurige happies uitsoek en die minder smaaklike vesel, wat goed is vir haar, bly dan agter. Dit is hoekom jy, as skaapwagter, slimmer as jou ooie moet wees. Christo Dorfling[...]

By Annemarie Bremner|4th August 2021|Categories: Artikels, Vee en rasse, Voeding, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , |

Kry jou Strautmann-voermenger by Inttrac Trading en … Voer jou vee vir sukses

Net so belangrik as wat ‘n planter vir ‘n saaiboer is, is ‘n voermenger vir ‘n melkboer. Elke koei se melkproduksie hang af van die gehalte van die voer wat sy kry, en die eenvormigheid van die voer is dalk selfs belangriker as die gehalte. Elke rantsoen moet dag[...]

Wintering of ruminants: Feed wisely and farm efficiently

Winter is properly rearing its head with the first frost that had already occurred in places. The unpredictability of nature always presents challenges and can catch even experienced farmers unexpectedly. It is therefore of the utmost importance to not only rely on what the weather prophets say. Even if[...]

By Specialist Writer|24th May 2021|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voerproduksie en -hantering|Tags: , |

ISUZU helps farmers survive drought

MERWEVILLE - The drought in South Africa has threatened the livelihood of many farmers. Isuzu, in partnership with non-profit organisation, Farmers Assist South Africa and truck dealer Motus Isuzu Isando, have worked together to reduce the impact of the drought on farmers. To this end the third load of[...]

Plant weidings wat wen

Weiding maak of breek ’n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ’n suksesvolle jaar vir die boer, of ’n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. In Suid-Afrika kan natuurlike weiding nie altyd voldoen aan die eise van kommersiële veeboerdery nie en daarom verkies[...]

By Specialist Writer|21st December 2019|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: |
0
Go to Top