weidings
Plant weidings wat wen
Weiding maak of breek ’n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ’n suksesvolle jaar vir die boer, of ’n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. In Suid-Afrika kan natuurlike weiding nie altyd voldoen aan die eise van kommersiële veeboerdery nie en daarom verkies[...]