Jokes
Dom Boer se lag vir die dag:
Logiese antwoord Gawietjie ry met die bus skool toe en die bus word al hoe voller. By een halte klim ‘n vrou met ‘n baba op. Gawietjie staan op en bied haar sy sitplek aan. Vrou: “Ag baie dankie. Jy is ‘n regte ‘gentleman’.” Gawietjie kom net betyds by[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Gewigtige leidraad Die polisiekonstabel tel Heinie in die pad op waar ‘n vragmotor oor hom gejaag het. Konstabel: “Kon jy die vragmotor se registrasienommer sien?” Heinie: “Nee, maar ek kon sien aan watter maatskappy die vragmotor behoort. Die naam staan op die bak.” Konstabel: “Wat is die maatskappy se[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Die natuur se beroep Gawie: “Waar werk jy?” Dawie: “By die Staatsteater.” Gawie: “Wat doen jy daar?” Dawie: “Ek doen die rolverdeling.” Gawie: “Is dit moeilik om rolverdeling te doen?” Dawie: “Nee wat, ek moet net kophou en onthou – een rol elke toilet.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Aanhouer wen Lui Lewies: “Wat ‘n goor lewe: Werk in ‘n fabriek – elke môre agtuur begin, werk-werk-werk en drie-uur die middag huis toe, vyf dae van elke week. Ek weet nie hoe kan ek dit ooit volhou nie...” Simpatieke aanhoorder: “Stomme man. Hoe lank doen jy dit al?”[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Suiwer gevolgtrekking Ontstoke baas teenoor werknemer: “Jy kom vandag vir die vierde keer hierdie week laat by die werk aan. Wat moet ek nou daarvan aflei?” Werker: “Dat dit vandag Donderdag is.”