Dom Boer se lag vir die dag:

funny-farm-animals-1280×800-wallpapers-others-1280×800-wallpapers-1089114
Gewigtige leidraad
Die polisiekonstabel tel Heinie in die pad op waar ‘n vragmotor oor hom gejaag het.
Konstabel: “Kon jy die vragmotor se registrasienommer sien?”
Heinie: “Nee, maar ek kon sien aan watter maatskappy die vragmotor behoort. Die naam staan op die bak.”
Konstabel: “Wat is die maatskappy se naam?”
Heinie: “Abnormale vrag.”