Dom Boer se lag vir die dag:
Die natuur se beroep
Gawie: “Waar werk jy?”
Dawie: “By die Staatsteater.”
Gawie: “Wat doen jy daar?”
Dawie: “Ek doen die rolverdeling.”
Gawie: “Is dit moeilik om rolverdeling te doen?”
Dawie: “Nee wat, ek moet net kophou en onthou – een rol elke toilet.”