Dom Boer se lag vir die dag:

agrilag_4
Aanhouer wen
Lui Lewies: “Wat ‘n goor lewe: Werk in ‘n fabriek – elke môre agtuur begin, werk-werk-werk en drie-uur die middag huis toe, vyf dae van elke week. Ek weet nie hoe kan ek dit ooit volhou nie…”
Simpatieke aanhoorder: “Stomme man. Hoe lank doen jy dit al?”
Lui Lewies (sug): “Ek moet Maandag begin.”