Categories: JokesPublished On: 25th January 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
81 words

images (9)

Logiese antwoord

Gawietjie ry met die bus skool toe en die bus word al hoe voller. By een halte klim ‘n vrou met ‘n baba op. Gawietjie staan op en bied haar sy sitplek aan.

Vrou: “Ag baie dankie. Jy is ‘n regte ‘gentleman’.”

Gawietjie kom net betyds by die skool aan vir die Ingels-periode. Die onderwyser vra: “Wie van julle kan my sê wat is ‘n ‘gentleman’?”

Gawietjie: “Dit is ‘n man wat ‘n vrou met ‘n baba laat sit.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0