Categories: JokesPublished On: 18th January 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
32 words

Suiwer gevolgtrekking

Ontstoke baas teenoor werknemer: “Jy kom vandag vir die vierde keer hierdie week laat by die werk aan. Wat moet ek nou daarvan aflei?”

Werker: “Dat dit vandag Donderdag is.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0