Tractors

CLAAS span nuwighede in om die boer te dien

Geesdriftige en kundige spesialiste met ‘n grondige begrip van die boer se behoeftes werk onvermoeid by CLAASom die boer immer nuttiger en lonender tegnologie te bied. Verlede maand het ons by CLAAS se hoofkantoor in Harsewinkel gaan kuier. Hierdie maand delf ons dieper in die opwindende wêreld van CLAAS-tegnologie en die erkenning wat hulle by AgriTechnica 2015[...]

By Benine Ackermann|8th February 2016|Categories: Mechanisation, Tractors|Tags: |

Kubota verryk Ritchie Farm Equipment se kliënte

“Kubota-masjiene is uiters betroubaar en doeltreffend, maar die belangrikste is die uitstekende rugsteundiens, wat onderdele insluit, wat ons van Smith Power Equipment kry,” sê Paul Mannix, Ritchie Farm Equipment se hoofhandelaar. Dit is dus geen verrassing dat Ritchie Farm Equipment, wat deel is van die Ritchie Auto-groep in KwaZulu-Natal,[...]

By Specialist Writer|23rd February 2015|Categories: Mechanisation, News, Tractors|Tags: , |
0
Go to Top