Tractors

Kubota annekseer die Goue Myl

Met ’n gemiddelde prys van R160 000 per hektaar vir ’n stuk grond in die Loskop-skema, word die pad tussen Marble Hall en Groblersdal nie verniet die Goue Myl genoem nie. Alhoewel die opbrengs op hierdie grond met hierdie water en met hierdie klimaat uitstekend is, kan ’n boer wat grond bewerk in hierdie peperduur streek, nie bekostig om foute te maak nie; daarvoor is die grond te kosbaar. Daarom doen die wyse boer deeglike navorsing en koop vanuit die staanspoor net die beste, doeltreffendste werktuie.

By Specialist Writer|22nd May 2014|Categories: Tractors|Tags: , , |

Namponuus: Claas gee groot treë

Claas het ‘n indrukwekkende buiging met sy eie uitstalling in die nuwe uitgebreide deel van Nampo gemaak. Claas word nou deur die Kempston-groep versprei, maar boere kan gerus wees dat baie van die handelaars wat vroeër Claas-produkte versprei het, sal aanhou om dit te doen.

By Specialist Writer|19th May 2014|Categories: Tractors|Tags: , , |
0
Go to Top