Stock and breeds
Ons praat oor kruisteling: Die ekonomiese waarde van Bonsmaras
Die stoetteler word voortdurend blootgestel aan nuwe tegnologie en wetenskap om die ras te verbeter – en dit is ook reg so! Die vleisbeesbedryf is propvol gonswoorde soos voeromsetdoeltreffenheid, “residuele voedselinname”, karkashoedanighede, genomiese profiele en vele meer. Daar is ook baie onsekerheid oor hoe seleksie vir een “belangrike” eienskap[...]
Ons praat oor kruisteling
Kruisteling stel dit ten doel om die gunstige eienskappe van twee of meer ouerlyne in ʼn enkele nageslag te kombineer. Daar bestaan nie ʼn ideale ras wat vir alle omstandighede geskik is nie, maar spesifieke kombinasies (kruisings) kan in ʼn wyer stel omstandighede presteer. In hierdie reeks bespreek ons[...]
Troef elke parasiet met Tal-Tec se beesspuitgang
deur Du Preez de Villiers ’n Parasietvrye bees is ’n gelukkige bees, wat maklik aanteel en maklik sy kos in gewig omsit om vir sy baas goeie geld te verdien. Beeswerkers wat vinnig en met min moeite en min spanning vir die beeste hulle werk kan doen, beteken ook[...]
Winsgewende beesboerdery, uit die boer se bek!
As jy met beeste wil boer, doen jy dit nie net vir die liefde van die saak nie; jy moet geld verdien. As jy elke bees as ’n belegging van R10 000 beskou, dan moet sy vir jou ’n opbrengs gee. As jy dus ’n kalf van R4 000 speen, en die koste om haar aan te hou is R2 500, het jy R1 500 verdien. Dit is 15% opbrengs op jou belegging. Jy kon dalk by die bank 5% gekry het, dus is jy 10% beter af vir jou risiko.
Hereford: Vinnige groeiers vir fynproewers
“Vleis raak soos wyn,†verduidelik Adam Kethro van Greenfields Free Range Beef digby Mooirivier in Kwazulu-Natal. In die handvol uitgesoekte restourante, slaghuise en winkelgroepe in Johannesburg, Kaapstad en Durban, asook Mooirivier self, waar Greenfields se keurige vleis beskikbaar is, weet fynproewers om by die naam vir Greenfields te vra.