Categories: MeganisasiePublished On: 15th January 2024

JGP Boerdery maak staat op hulle AgriCAD-tapkarre

By 1 min read

_ProAgri Thumbnail

Hardu Prinsloo staan bankvas agter sy AgriCAD produkte. Hy het aan ProAgri vertel hoe die TF34C-tapkar oestyd vergemaklik en soos ‘n droom deur sy lande sleep.

Hy besit reeds vier van AgriCAD se tapkarre en het selfs nog twee op bestelling. Dan het hy nog boonop een van hul landrollers ook aangeskaf.

AgriCAD voorsien produkte wat spesifiek ontwerp is met die boer in gedagte en voer uit na 14 Afrika lande.

Ruan Jonas van AgriCAD verduidelik hoekom hul tapkarre een van hul grootste sukses verhale is.

Om meer te leer oor AgriCAD se produkte besoek hul webstuiste by www.agricad.co.za

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment