JGP Boerdery

AgriCAD-landroller kan jou soja-oes met 15% vermeerder

https://youtu.be/0qDqILyUyNk In Delmas maak Hardu Prinsloo van JGP Boerdery gebruik van AgriCAD se plantroller om te verseker dat hy die meeste uit sy soja-oes kry. DiƩ boer het aan ProAgri vertel hoe effektief die plantroller werk en die verskil wat dit in sy lande maak. Ruan Jonas van[...]

By Specialist Writer|16th January 2024|Categories: Meganisasie|Tags: , , , , |

JGP Boerdery maak staat op hulle AgriCAD-tapkarre

https://www.youtube.com/watch?v=oA6P9JW8nIU Hardu Prinsloo staan bankvas agter sy AgriCAD produkte. Hy het aan ProAgri vertel hoe die TF34C-tapkar oestyd vergemaklik en soos 'n droom deur sy lande sleep. Hy besit reeds vier van AgriCAD se tapkarre en het selfs nog twee op bestelling. Dan het hy nog boonop een[...]

By Natasha Pretorius|15th January 2024|Categories: Meganisasie|Tags: , , , |
Go to Top