Categories: MeganisasiePublished On: 16th January 2024

AgriCAD-landroller kan jou soja-oes met 15% vermeerder

By 0 min read
77 words

13

In Delmas maak Hardu Prinsloo van JGP Boerdery gebruik van AgriCAD se plantroller om te verseker dat hy die meeste uit sy soja-oes kry.

Dié boer het aan ProAgri vertel hoe effektief die plantroller werk en die verskil wat dit in sy lande maak.

Ruan Jonas van AgriCAD verduidelik dat hulle ‘n hele reeks van die plantrollers het.

Om meer oor die plantroller-reeks te leer besoek hul webtuiste by www.agricad.co.za

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0