T34C

JGP Boerdery maak staat op hulle AgriCAD-tapkarre

https://www.youtube.com/watch?v=oA6P9JW8nIU Hardu Prinsloo staan bankvas agter sy AgriCAD produkte. Hy het aan ProAgri vertel hoe die TF34C-tapkar oestyd vergemaklik en soos 'n droom deur sy lande sleep. Hy besit reeds vier van AgriCAD se tapkarre en het selfs nog twee op bestelling. Dan het hy nog boonop een[...]

By Natasha Pretorius|15th January 2024|Categories: Meganisasie|Tags: , , , |
Go to Top