Categories: Artikels, HulpbronbestuurPublished On: 22nd March 2023

Bearings International: Laers van die hoogste gehalte

By 1 min read
146 words

BI-Logo

Bearings International, met die leuse “AGRI-SMART, Your Solutions Partner”, is een van die leiers in die Suid-Afrikaanse landboumark met die voorsiening van laers, elektriese motors en transmissieprodukte.

Bearings International streef daarna om deur sy 40+ takke landswyd, toegevoegde waarde aan die eindverbruiker te bring.

Toegevoegde waarde soos ʼn noodlyn wat 24/7 beman word, personeel met tegniese vaardighede, probleemoplossing en opleiding, word verskaf tesame met produkte van internasionale gehalte en handelsmerke, onder meer FAG, INA, Koyo, KML, Good Year, Rexnord, Loctite en ABB, om net ʼn paar te noem.

Kom besoek gerus ons uitstalling by die Nampo-skou vanaf 16-19 Mei 2023, Nampo saal 45 & 46, waar ons gespesialiseerde personeel u meer kan inlig oor ons wye verskeidenheid van produkte.

Bearings International streef daarna om ʼn vennoot in u suksesvolle besigheid te wees.

Besoek gerus ons webtuiste op www.bearings.co.za vir ‘n produklys en aanlyn verkope, of om jou naaste tak te vind.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0