laers
Bearings International: Laers van die hoogste gehalte
Bearings International, met die leuse “AGRI-SMART, Your Solutions Partner”, is een van die leiers in die Suid-Afrikaanse landboumark met die voorsiening van laers, elektriese motors en transmissieprodukte. Bearings International streef daarna om deur sy 40+ takke landswyd, toegevoegde waarde aan die eindverbruiker te bring. Toegevoegde waarde soos ʼn noodlyn[...]